top of page
mc agri logo3.png

H/V MALAN & THOMSONSTRAAT • BETHLEHEM 
MARCO CRONJE
 082 899 1034 • COBUS CRONJE 082 897 3779 

OPTIMALISEERING

KONTOERPLOEG

STROOIERS

LAAIGRAWE 

wie is ons

WIE IS ONS

Cobus Cronje Stigter van CCagri en bekende gesig in die landbou-meganiesasie die afgelope 21 jaar Cobus het self op ‘n plaas in die Oos-Kaap groot geword, en het van jongs die liefde vir boerdery ontwikkel, dus ken hy die boer se behoeftes en doen elke kliënte se behoefte bepaling self om sodoende die beste produk en diens te lewer.

Ons lewer landwyd af, instaleer en monteer die toerusting self, indien u enige naverkoopdiens verlang kan u net skakel en ons kom besoek u op die plaas. Ons is gerigestreur by alle handelaars indien u verkies om deur n handelaar te werk.

ONS VERVAARDIG

Vervaardig
pngegg - 2021-07-02T132118.968.png

KALK- EN KUNSMIS STROOIERS

pngegg - 2021-07-02T132118.968.png

KONTOERPLOEG

pngegg - 2021-07-02T132118.968.png

SKRAPERLEM

pngegg - 2021-07-02T132118.968.png

KONSENTRAATMENGER

pngegg - 2021-07-02T132118.968.png

LAAIGRAWE (”SELF LEVELING” & STANDAARD)

BAALVURK & SAK HANTERING

KUILVOER “GRAB”

BAAL "GRAB"

PALETVURK

Produkte

ONS VERSTAAN JOU BEHOEFTES

LAAIGRAWE

STROOIERS

IMG-20200317-WA0006.jpg
20210421_113022.jpg

TEGNIESE INLIGTING

Inry-laaigrawe & toebehore is toegerus met

gou-koppel sisteem

60kw - 100kw: 2.0m

100kw - 120kw: 2.2m

STANDARD LAAIGRAAF

* Optioneel: Hidrouliese stelsel en “joysticks” beskikbaar.

Optel vermoë: 1 Ton

Optel hoogte: 3.45m

Bak volume: 0.3m³, 0.45m³, 0.55m³

Bak Wydtes: 1.5m

GROOT LAAIGRAAF

* Optioneel: Hidrouliese stelsel en

“joysticks” beskikbaar.

Optel vermoë: 2 Ton

Optel hoogte: 3.8m

Bak volume: 0.45m³, 0.55m³

Bak Wydtes: 2.2m

SELF LEVELING

Idiaal vir palet hantering

Meganiese "selflevel"

* Optioneel: Hidrouliese stelsel en

“joysticks” beskikbaar.

Optel vermoë: 2 Ton

Optel hoogte: 3.8m

Bak volume: 0.45m³, 0.55m³

Bak Wydtes: 2.2m

DEMONSTRASIE

TEGNIESE INLIGTING

Strooi wydtes: Kalk - 12m

Strooi wydtes: Kunsmis - 16m

Bak volume: 4m³, 5.5m³

*Optioneel: presisie toerusting beskikbaar.

STANDARD

Masjiene word aangedryf met ‘n voerband of voerketting.

Masjiene word meganies aangedryf vanaf wiel.

Opsioneel: Voerband of voerketting word hidrolies aangedryf wanneer daarvan presisie toerusting gebruik gemaak word.

DEMONSTRASIE

IMG-20200819-WA0027.jpg

KONTOERPLOEG

SKRAPERLEM

produkte 2
Screenshot_2016-06-22-16-24-54.png
20190315_133825.jpg

TEGNIESE INLIGTING

Egalige 2.5m wye werking.

DEMONSTRASIE

TEGNIESE INLIGTING

Links en regs roetasie van 30°

Links en regs kantel 10­°

DEMONSTRASIE

GEBRUIKS OPTIMALISEERING

Optimaliseering

KUILVOER “GRAB”

PALETVURK

BAK

20180924_092554.jpg
IMG-20210719-WA0003[1]_edited.jpg
IMG-20210719-WA0006[1].jpg

BAALVURK

IMG-20160114-WA0000-1-1_edited.jpg
IMG-20210719-WA0005[1].jpg

SAK HANTERING

IMG-20210719-WA0004[1].jpg

BAAL "GRAB"

Fotoblad

LAAIGRAWE FOTOBLAD

STROOIER FOTOBLAD

KONTOERPLOEG FOTOBLAD

SKRAPERLEM FOTOBLAD

Kontak

Adres

H/v Malan & Thomsonstraat 14

Bethlehem

9700

GPS: -28.232238183916916, 28.301487152658474

Kontak Ons

Marco Cronje: 082 899 1034

Cobus:  082 897 3779

Epos:  manufacturing@agrimc.co.za

         

Kantoor  Ure

Weeksdae: 7:30 AM - 17:00 PM

GESLUIT OP PUBLIKE VAKANSIEDAE

Stuur 'n epos

Dankie vir die epos ons kom spoedig terug na u

© 2021 by CC Agri.  Proudly created by Pixillusions

bottom of page